Tuis

Hier kry gelowiges die kans om Christelike beradingsielkunde sessies te bespreek asook meer inligting te bekom oor die tegniek wat gebruik word en bekend staan as Christelike Hipnose.

Hipnose gebeur op ‘n baie natuurlike vlak van bewussyn. Ons almal dagdroom soms en is heeltemal onbewus daarvan dat dit alreeds ‘n staat van hipnose is.

Indien mens jou oë sluit, is dit ook alreeds ‘n vorm van hipnose omdat meeste van die stimuli van die buite wêreld uitgesluit word.

Christelike hipnose vind plaas onder die beskerming van die Heilige Gees.

“…Ek skep nuwe hemele en ‘n nuwe aarde, en die vorige sal nie onthou word nie, ook nie in gedagtes opkom nie.” (KJV vertaal Jesaja 65:17)

† Welgeluksalig is die wat die Here dien en in Hom glo †

Translate »