Dit help met

Die herstel van Geestelike, Emosionele, Verstandelike en Fisiese wonde.

Genesing van jou geestelike wonde

Alle wonde is nie altyd sigbaar nie, soos byvoorbeeld die wortels van ‘n boom. Die wonde word wel sigbaar in die vorm van simptome soos siektes, kwale, sommige gedragspatrone, herhaalde lewens situasies en omstandighede. Soos ‘n boom wat nie net altyd goeie vrugte dra nie, lê daar soms diep ingewortelde sienswyses, denkwyses en emosionele wonde midde in die wortels van elke boom.

Christelike berading help met:

  • Self-liefde
  • Vergifnis
  • Eie waarde
  • Selfbeeld
  • Emosionele inteligensie
  • Denke
  • Uitsprake of vloeke
  • Ouderdomsregressie
  • Moeder-Vader-Kind, gesins en ander bande
“Jesus antwoord en sê vir hom: “Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, tensy iemand hergebore word, kan hy nie die koninkryk van God sien nie.” Johannes 3:3 (KJV vertaal)
  • Teleurstellings
  • Verbrokkelinde verhoudings
  • Vrese
  • Finansies
  • Moderne siektes: kanker, Altzheimer, Dimensie siekte ens.
  • Fisiese pyn
  • Obsessies en verslawings: rook, dink, dwelms, alkohol, gesonde gewig en lewenswyses, slaaploosheid ens.
  • Dood van geliefdes
  • Depressie
  • Trauma
  • Geestelike groei
  • en nog vele meer

“Word stil en luister”

Indien gedagtes oor die verlede of bekommernisse oor die toekoms jou vrede in die hede versteur – is dit hier waar jy hulp, ondersteuning en genesing mag ontvang.

Translate »