Kontak

Hoeveel sessies is nodig?

Afhangende van die probleem is tussen 1 tot 4 sessies gewoonlik voldoende, maar daar is wel kliënte wat ook daarvan hou om op ‘n gereelde basis vir ‘n sessie te kom vir geestelike verryking.

Alle sessies is kliënt gesentreerd.

Spesiale Sessies:

Engel Hipnose Sessies:

Hierdie sessie is geskik vir privaat sovel as groepsessies. Die heilige verbond wat tussen die mens en God bestaan word beskerm deur Engele. Dit is waarom baie mense van nature glo in beskermingsengele. Engele is onder andere ook boodskappers van liefde. Hierdie sessie open die deur na die Engele Leer. Engele beskerm die versoeningsdeksel van die hart en open die sëels in die Boek van die Openbaring wat Jesus Johannes toegelaat het om as visioen te kan sien. Deur die Eenheid van God, Christus en die Heilige Gees te aanvaar, maak sielsroepinge moontlik.

“My meditasie van Hom sal soet wees”

Psalm 104:34 (KJV vertaal)

Dames Tee & Koek Oggende vir oud en jonk

Translate »